Voltydse Arbeidsterapie pos beskikbaar in Lephalale, Limpopo
Gevestigde praktyk wat hoofsaaklik pediatrie kliente sien asook hand beserings, beroertes en CP. Funksionele kapasiteits evaluasies vir omliggende myne word ook gedoen asook skool gebasseerde terapie by twee privaat skole in die omgewing .
'n Terapeut wat gretig is om te leer en kans sien om hierdie praktyk te help uitbrei word verlang.
Kandidaat moet inbesit wees van 'n B.Arb Graad en gerigestreer wees by die HPCSA. Gemeenskapdiens Terapeute word veral genooi om aansoek te doen.
Eie vervoer sal voordelig wees.
Aanvangs datum 1ste Februarie 2012
Stuur CV's aan:
hermieneot@gmail.comVir verdere inligting skakel: 082 870 9507